Droomland

Droomland is gemaak om jou kind te help om progressief te ontspan deur te luister na die rustige slaaptydstorie oor Stoffel, die voëltjie. Kinders visualiseer Stoffel se dag deur die rustige atmosfeer van die woud en stroompie wat hulle dan help om veilig en kalm te voel in hul eie bedjie.
Die witgeraas hou vir 'n uur aan om jou kind te help om in die volgende slaapfase in te gaan en te keer dat geluide hulle wakker laat skrik.

WIE IS ONS?

 

Edu-Music is 'n afdeling van Edu-Profile.

 

Edu-Profile help al sedert 1990 mense om hul lewens te verryk en hule persoonlike sukses-potensiaal te bereik deur middel van Genetiese Breinprofilering.

Droomland is ontwerp deur 'n ma wie se kinders nie graag slaap nie. Sy beskik ook oor 'n graad in sielkunde en is 'n geregistreerde Edu-Profiloog.

  • Facebook
  • Google+
  • Instagram
  • Twitter
  • YouTube
  • Pinterest
VOLG ONS:

CONTACT US:

info@eduprofile.co.za

T: +27 (72) 904 5488

22 Royal Chalice Cres, Mooikloof, Pretoria, 0081, South Africa

 

Edu-Profile © 1990 Dr. Annette Lotter & Associates

  • Grey Facebook Icon
  • Grey Google+ Icon
  • Grey Instagram Icon
  • Grey Twitter Icon
  • Grey YouTube Icon
  • Grey Pinterest Icon